Albert Fritz

Albert Fritz
Albert Fritz

Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid
Ampstermyn
23 Mei 2019 – 28 Februarie 2022
Voorafgegaan deur Alan Winde
Ampstermyn
13 September 2010 – 31 Mei 2011
Voorafgegaan deur Lennit Max
Opgevolg deur Dan Plato

Wes-Kaapse provinsiale minister van maatskaplike ontwikkeling
Ampstermyn
1 Junie 2011 – 22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Patricia de Lille
Opgevolg deur Sharna Fernandez

Ampsbekleër
Termynaanvang
13 September 2010

Ampstermyn
6 Mei 2009 – 6 September 2010

Persoonlike besonderhede
Gebore Albert Theo Fritz
1 Julie 1959 (1959-07-01)
Woodstock, Kaapstad, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Demokratiese Alliansie
Eggenoot/-note Dianne
Kind(ers) 1
Alma mater Universiteit van Wes-Kaapland

Albert Theo Fritz (gebore 1 Julie 1959) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en advokaat. Hy was die Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, 'n pos wat hy ook van 2010 tot 2011 beklee het. Hy was ook lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Fritz was voorheen die Wes-Kaapse provinsiale minister van maatskaplike ontwikkeling vanaf 2011 tot 2019. Tussen 2009 en 2010 was hy lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en die adjunk-skaduminister van korrektiewe dienste.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy