Alex O'Loughlin

Alex O'Loughlin
O'Loughlin by die 2009 Outfest Legacy Toekennings
O'Loughlin by die 2009 Outfest Legacy Toekennings

Geboortenaam Alex O'Loughlin
Geboorte 24 Augustus 1976
Canberra, Australië

Alex O'Loughlin (24 Augustus 1976 –) is 'n Australiese akteur, wat tans die rol vertolk van Steve McGarrett in CBS se TV-reeks, Hawaii Five 0.

Hy het ook rolle vertolk in Oyster Farmer (2004), The Back Up Plan (2010), en het ook in die televisiereekse Moonlight (2008) en Three Rivers (2009) verskyn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy