Alison Brie

Alison Brie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Brie in Julie 2013

Geboortenaam Alison Brie Schermerhorn
Geboorte 29 Desember 1982 (1982-12-29)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Dave Franco (t. 2017)
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alison Brie (gebore 29 Desember 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar hoofrol as Annie Edison in die televisiereeks Community (2009–2015), en Trudy Campbell in Mad Men (2007–2015), en Ruth Wilder in GLOW (2017–nou). Sy is ook in die rolprente The Five-Year Engagement (2012), The Lego Movie (2014), en Sleeping with Other People (2015). Sy doen die stem van Diane Nguyen op die televisie-animasiereeks BoJack Horseman (2014–nou).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy