Altai

Republiek van Altai
Алтайдынг Республиказы
Die ligging van Altai in Rusland.
Die ligging van Altai in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Siberië
Ekonomiese streek Wes-Siberië
Stigting 1 Julie 1922
Regering
Hoofstad Gorno-Altaisk
Leier Aleksander Berdnikof
Amp President
Wetgewer Staatsvergadering (El Koeroeltai)
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 206 168
Volgorde 79ste
Digtheid 2,23 /km2
Stedelik 27,6%
Plattelands 72,4%
Statistiek
Oppervlakte 92 600 km2
Volgorde 35ste
Tydsone UTC+07:00
Registrasienommer 04
Amptelike tale Russies, Altais
Webtuiste http://www.altai-republic.ru
Wapen en vlag
Wapen
Wapen

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Altai (Russies: Республика Алтай; Altais: Алтайдынг Республиказы) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland) en is genoem na die gelyknamige gebergte.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy