Amoer

Amoer-rivier
Die Chabarofsk-brug oor die Amoer.
Die Chabarofsk-brug oor die Amoer.
Die Chabarofsk-brug oor die Amoer.

Die stroomgebied van die Amoer.

Oorsprong Saamvloei van Argoen en Sjilka
Monding Stille Oseaan
Stroomgebied Rusland, Volksrepubliek China
Lengte 2 824 km (1 755 myl)
Oorspronghoogte 2 045 m (6 709 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 11 400 m/s³ (402 587 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 1 855 000 km² (716 220 myl²)

Die Amoer (Russies: Амур), Heilong Jiang (Chinees: 黑龙江) of Sahaliyan Ula (Mantsjoe) is die wêreld se negende langste rivier en vorm die grens tussen die Russiese Verre-Ooste en Noordoos-China (Mantsjoerye).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy