Anton Arenski

Anton Arenski, 1895

Anton Stepanovich Arenski (Russies: Анто́н Степа́нович Аре́нский}}; (12 Julie [O.S. 30 Junie] 1861 – 25 Februarie [O.S. 12 Februarie] 1906) was 'n Russiese komponis van Romantiese klassieke musiek, 'n pianis en 'n professor van musiek. Hy is veral bekend om sy Klaviertrio in D mineur, Op 32.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy