Apatiet

Apatiet
 
Nickel-Strunz (10) 8.BN.05  
Kristalsisteem heksagonaal 
Ruimtegroep P6₃/m 
Strukturbericht-kode H5₇ 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

'n Apatiet is 'n lid van 'n groot familie minerale met die algemene formule Ca5(PO4)3X. Die apatiete word hoofsaaklik verdeel in drie erkende minerale:

  • Fluorapatiet, die volopste vorm - X =F
  • Chloroapatiet - X =Cl
  • Hidroksielapatiet X =OH

Vervanging is nogtans ook vir kalsium moontlik (deur byv. Sr, Ba, Pb, Na) en vir fosfaat (deur HPO4, AsO4, VO4, SiO4 en CO3 ens.)


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy