Apodida

Apodida
Euapta godeffroyi
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Apodida
Families

Die Apodida is 'n orde van seekomkommers wat langs die kus tot in die diepsee voorkom. Hierdie orde bevat drie families, 32 genusse en 270 spesies wat as apodides bekend staan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy