Arend

Arend
Kroonarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genera

Menigte

Arende of adelaars is groot roofvoëls wat lede is van die voëlfamilie Accipitridae en aan vele genera behoort wat nie noodwendig nabyverwant aan mekaar is nie. Meeste van die meer as 60 spesies kom in Europa en Afrika voor.[1] Buite hierdie areas kom slegs twee spesies in die VSA en Kanada voor, nege spesies in Suid-Amerika en drie in Australië.

  1. del Hoyo, J.; Elliot, A. & Sargatal, J. (editors). (1994). Handbook of the Birds of the World Volume 2: New World Vultures to Guineafowl. Lynx Edicions. ISBN 8487334156

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy