Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Argon-40 | |||||||||||||||
Protone | 18 | |||||||||||||||
Neutrone | 22 | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Argon-40 (chemiese notasie 4018Ar) is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas.
Hierdie isotoop maak ongeveer 99,6% van alle argon in die atmosfeer uit. Dit ontstaan uit die verval van 40K en het uit die gesmelte gesteentes van die vroeë aarde ontsnap. Dit kan nie maklik uit vastestowwe ontsnap nie en vorm die basis van die K/Ar-dateringsmetode.[1]