Arlyrivier

Arly
Die Arlykloof naby Cohennoz
Die Arlykloof naby Cohennoz
Die Arlykloof naby Cohennoz
Roete deur die Arly gevolg
Stroomgebied Frankryk
Oorsprong Mégève
Monding Isèrerivier by Albertville
Lengte 32 km (20 mi)
Koördinate: 45°39′42″N 6°23′25″O / 45.6617°N 6.3904°O / 45.6617; 6.3904

Die Arly is 'n 32,1 km lange rivier in die départemente van Savoie en Haute-Savoie, Frankryk. Dit is 'n sytak van die Isèrerivier, wat by Albertville saamvloei.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy