Arthur M. Keppel-Jones

Arthur M. Keppel-Jones (1909–1996), historikus, is bekend vir verskeie geskiedkundige en politieke boeke oor Suidelike Afrika. In van sy politieke werke oor Suid-Afrika wat in die 1940–1950's publiseer is, ontleed hy die waarskynlike gevolge van die destydse rassebeleid, en ontwikkel 'n federale alternatief daarvoor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy