Ascension (eiland)

Ascension
Ascension Island
Vlag van Ascensioneiland Wapen van Ascensioneiland
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van Ascensioneiland
Hoofstad Georgetown

7°56′S 14°25′W / 7.933°S 14.417°W / -7.933; -14.417

Grootste stad Georgetown
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Administrateur
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Mark Capes
Marc Holland
Onafhanklikheid
Vorming
• Eerste vestiging
• Afhanklikheid
van Sint Helena
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied
1815

12 September 1922
1 September 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
88 km2  (219de)
34 myl2
0
Bevolking
 - 2008-skatting
 - Digtheid
 
880 (-)
10 / km2
25,9 / myl2
Geldeenheid Sint Heleense pond (SHP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .ac
Skakelkode +247
Topografiese kaart van Ascension
Landskap op Ascension

Ascension (Engels: Ascension Island) is 'n eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan met 'n bevolking van 880 en 'n oppervlakte van 88 km². Ascension vorm saam met Sint Helena en Tristan da Cunha die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy