Asmara

Asmara
أسمرة
ኣስመራ

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Eritrea Eritrea
 Streek Maekel
 Koördinate 15°19′N 38°55′O / 15.317°N 38.917°O / 15.317; 38.917
 Stigting 12de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 45 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 325 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 963 000
 - Bevolkingsdigtheid 19 911/vk km
 Tydsone UTC +3 (OAT)
 Burgemeester Fshaye Haile

Asmara (Arabies: أسمرة, Tigrinya: ኣስመራ, voorheen Asmera) is die hoofstad en grootste stad van Eritrea met 'n bevolking van 963 000 in 2020 en 'n oppervlakte van 45 km².[1] Die stad is in die sentrum van Eritrea in die Groot Skeurvallei geleë. Asmara is bekend vir sy goed bewaarde koloniale Italiaanse Modernistiese argitektuur.[2] Die Modernistiese stad van Asmara is in 2017 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

  1. (en) Central Intelligence Agency (15 Junie 2017). "Eritrea". The World Factbook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 8 Julie 2017.
  2. (en) Mark Byrnes An African City's Unusual Preservation Legacy, 8 Februarie 2012, Atlantic Cities

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy