Audi A3

Audi A3

Audi A3 Sportback 5-deurluikrug 2.0
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Audi
Produksie 1996–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte motor
Uitleg dwarsgemonteerde voorenjin,
vierwieldryf of
quattro vierwieldryf-op-aanvraag
Platform Volkswagengroep A platform
Volkswagengroep MQB platform

Die Audi A3 is 'n kompakte motorvoertuig wat sedert 1996 deur die Duitse motorvervaardiger Audi gebou word. Die eerste twee geslagte A3 is gebaseer op die Volkswagengroep A platform, wat hulle deel met verskeie ander modelle soos die Audi TT, Volkswagen Golf, Volkswagen Caddy en Volkswagen Touran asook die Seat Leon, Seat Toledo en Škoda Octavia. Die derde generasie A3 gebruik die Volkswagengroep MQB platform.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy