Baardbelasting

’n Russiese bewys uit 1705 wat gedra moes om te wys die persoon het sy baardbelasting betaal.

Baardbelasting is ’n soort belasting wat deur die geskiedenis in verskeie lande ingestel is vir mans wat baarde dra. Die bekendste hiervan is dié van Pieter I van Rusland wat dit in 1698 ingestel het om die dra van baarde te ontmoedig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy