Barbara Stanwyck

Barbara Stanwyck
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ruby Catherine Stevens
Geboorte (1907-07-16)16 Julie 1907
Sterfte 20 Januarie 1990 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Stanwyck (16 Julie 1907 – 20 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Baby Face (1933), The Lady Eve (1941), en Double Indemnity (1944), en in die televisiereeks The Big Valley (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy