Bayer-naam

Die Bayer-naam van ’n ster is ’n benamingstelsel waarmee sterre geïdentifiseer word met ’n Griekse letter gevolg deur die genitiewe vorm van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin dit lê. Die oorspronklike lys van Bayer-name het 1 564 sterre bevat.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy