Be-ster

’n Voorstelling van Achernar, die helderste Be-ster.

Be-sterre is ’n heterogene groep B-tipe sterre met emissielyne. ’n Enger definisie, wat soms klassieke Be-sterre genoem word, is ’n B-ster wat nie ’n superreus is nie en waarvan die spektrum een of meer Balmer-emissielyne het of in ’n stadium gehad het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy