Beaconsfield

Beaconsfield
Beaconsfield is in Noord-Kaap
Beaconsfield
Beaconsfield
 Beaconsfield se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°45′25.2″S 24°46′55.2″O / 28.757000°S 24.782000°O / -28.757000; 24.782000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitSol Plaatje
HoofplekKimberley
Oppervlak
 • Totaal1,68 km2 (0,65 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 494
 • Digtheid3 270/km2 (8 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense45,3%
 • Indiërs/Asiërs1,4%
 • Bruin mense28,3%
 • Swart mense24,5%
 • Ander0,5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 68,4%
 • Engels 14,9%
 • Tswana 8,5%
 • Xhosa 2,3%
 • Ander 5,9%
Poskode (strate)
8301
Poskode (posbusse)
8315

Beaconsfield is 'n groot voorstad in die suidoostelike uithoek van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit was 'n afsonderlike munisipaliteit tot dit feitlik deel geword het van die aanliggende Diamantstad vanweë die snelle uitbreiding van laasgenoemde en toe in 1912 amptelik ingelyf is by Kimberley se munisipale gebied. Die Sewendedagadventistekerk in Suider-Afrika het in 1887 in Beaconsfield ontstaan.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Beaconsfield". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy