Beenmurg

Beenmurg

In die mediese vakterminologie verwys beenmurg (Latyn: medulla ossium) na die sagte massa wat die holtes in die beendere vul. Dit bestaan uit bindweefsel met 'n groot hoeveelheid vet- en murg-selle. Die rooi en wit bloed-liggaampies word in die beenmurg vervaardig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy