Beestong is 'n dis of gereg wat gemaak word van die tong van 'n koei of enige ander bees. Beestong is baie hoog in vetpersentasie, byna 75% van sy kalorieë is afkomstig van vet. [1]
Developed by Tubidy