Belgiese monargie

Belgiese monargie
Wapen van die Huis van België
Wapen van die Huis van België
Koning Filip
Titel Koning van die Belge
Voorganger Albert II
Regmatige opvolger Prinses Elisabeth

België is ’n erflike konstitusionele monargie met die Koning van die Belge aan die hoof. Die huidige koning is Filip.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy