Bertha Solomon

Bertha Solomon.
Die buiteblad van Solomon se memoires, Time remembered – The story of a fight.
Van die die parlementslede wat genl. Jan Smuts (vier van links voor) gesteun het met die oorlogsverklaring op 6 September 1939. Solomon staan derde van regs in die derde ry.

Bertha Solomon (gebore Schwartz, Minsk, 1 Januarie 1892Johannesburg, 22 Julie 1969) was 'n baanbreker-feminis en Suid-Afrikaanse Volksraadslid vir die kiesafdeling Jeppes in die ooste van Johannesburg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy