Big Brother (George Orwell)

Big Brother
Big Brother op 'n plakkaat
Big Brother op 'n plakkaat

Skepping
Eerste verskyning 1984 (1949)
Geskep deur George Orwell
Inligting
Spesie Mens
Geslag Manlik
Beroep Staatshoof van Oceania

Big Brother is ’n karakter en simbool in George Orwell se distopiese roman 1984. In die verhaal is Big Brother die staatsleier, al het niemand hom nog ontmoet nie. Daar is oral foto’s van hom met die boodskap "Big Brother is watching you". Mense gebruik dikwels die uitdrukking “Big Brother” om te verwys na 'n regering of organisasie wat absolute mag het, geen vryheid toelaat nie, en fyn dophou wat mense doen ('n loerbroer).[1] Die TV-reeks Big Brother is na die karakter genoem.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy