Billy Bob Thornton

Billy Bob Thornton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Thornton in Februarie 2012

Geboortenaam William Robert Thornton
Geboorte 4 Augustus 1955 (1955-08-04)
Hot Springs, Arkansas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Melissa Lee Gatlin (1978-1980)
Toni Lawrence (1986-1988)
Cynda Williams (1990-1992)
Pietra Dawn Cherniak 1993-1997)
Angelina Jolie (2000-2003)
Connie Angland 2014
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, regisseur en musikant
Aktiewe jare 1986–nou
Webwerf billybobthornton.net
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Bob Thornton (gebore 4 Augustus 1955) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, regisseur en musikant. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sling Blade (1996), A Simple Plan (1998), Armageddon (1998), en The Man Who Wasn't There (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy