Billy Zane

Billy Zane
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William George Zane Jr.
Geboorte 24 Februarie 1966 (1966-02-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Zane (gebore 24 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Back to the Future Part II (1989), Dead Calm (1989), The Phantom (1996), en Titanic (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy