Bloedsuiers (rolprent)

Bloedsuiers
Regisseur Jon Day
Produksieleier Benjamin Cowley
Anton Rollino
Draaiboek Draaiboek:
Darron Meyer, Tyrel Meyer
Met Darron Meyer
Tyrel Meyer
Inge Beckmann
Rob van Vuuren
Porteus Xandau
Francois van Coke
André Roothman
Uitgereik 2011?
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans/Engels
Amptelike webtuiste

Bloedsuiers is die eerste Afrikaanse vampierrolprent. Wat die rolprent verder uniek maak is dat dit gehoorbefonds is. Dit beteken dat lede van die publiek finansiële bydraes kan maak sodat die rolprent vervaardig kan word.[1]

  1. "Die Bloedsuiers is hier!" (in Engels). MK. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 12 Maart 2011. Besoek op 14 Maart 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy