Bloubergstrand

Bloubergstrand
Voorstad
Sweefski is 'n gewilde tydverdryf op Bloubergstrand
Sweefski is 'n gewilde tydverdryf op Bloubergstrand
Bloubergstrand is in Wes-Kaap
Bloubergstrand
Bloubergstrand
Koördinate: 33°47′50″S 18°27′43″O / 33.79722°S 18.46194°O / -33.79722; 18.46194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Kaapstad
Regering
 • RaadslidMagrieta Jansen van Vuuren
Oppervlak
 • Totaal1,39 km2 (0,54 vk. myl)
Hoogte
5 m (16 ft)
Bevolking
 • Totaal2 133[1]
 • Digtheid1 500/km2 (4 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7436 (Busse)
7441 (Strate)
Skakelkodes021

Bloubergstrand is 'n voorstad in die noorde van Kaapstad, in die Wes-Kaap-provinsie, Suid-Afrika.

Bloubergstrand is geleë aan die Atlantiese Oseaankus en kyk suid uit op Tafelberg, vandaar die voorstad se naam. Robbeneiland is 6.9 km wes van Bloubergstrand.

Die skip Hermes het op 12 Mei 1901 hier gestrand.

  1. Subplek Bloubergstrand Sensus 2011

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy