Boeda

Boeda in die Middeleeue
Vir die verligtes in Boeddhisme, kyk: Boeddha

Boeda (Hongaars: Buda; uitgespreek [ˈbudɒ]) is die voormalige hoofstad van die Koninkryk van Hongarye en vorm vandag die westelike deel van Hongarye se hoofstad, Boedapest. Boedapest is gevorm op 17 November 1873 toe Boeda, Óbuda en Pest saamgesmelt het.[1]

  1. budapest.com (geskiedenis oor die stad en veral Boeda) (en) (de)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy