Boontjie | |
---|---|
'n Grondboontjieplant | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: |
'n Boontjie is die dikwels eetbare saad van enige spesie in die peulfamilie Fabaceae. Na bestuiwing ontwikkel die vrug in 'n peul wat van een tot etlike sade binne-in huisves en beskerm tot dit ryp geword het.