Borinage

Die Borinage [bɔri'na:ʒ] is 'n nywerheidsgebied rondom die stad Mons en naby die grens met Frankryk. Dit beslaan die westelike gedeelte van die Belgiese provinsie Hainaut se steenkool- en nywerheidsbekken. Die gebied het geen uitgesproke sentrum nie, maar bestaan eerder uit 'n reeks nedersettings met mynbou en nywerhede as hul ekonomiese basis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy