Brasiliaanse Grand Prix

Die Brasiliaanse Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat jaarliks op die Autódromo José Carlos Pace in Interlagos, 'n distrik van die stad São Paulo in Brasilië plaasvind. Tans heet de wedren de São Paulo Grand Prix tot en met het jaar 2030.

Die McLarenspan was die suksesvolste hier met 12 oorwinnings in 'n Grand Prix. Alain Prost het dit die meeste keer, nl. ses keer gewen. Michael Schumacher het dit drie keer gewen, twee keer vir Benetton en een keer vir Ferrari.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy