Brjansk-oblast

Brjansk-oblast
Брянская область
Die ligging van Brjansk-oblast in Rusland.
Die ligging van Brjansk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale
Stigting 5 Julie 1944
Regering
Hoofstad Brjansk
Leier Alexander Bogomaz (waarnemend)
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2019
Totaal 1 200 187
Volgorde 42ste
Digtheid 34,43/km²
Stedelik 70,9%
Plattelands 29,1%
Statistiek
Oppervlakte 34 857 km²
Volgorde 62ste
Tydsone UTC+03:00
Registrasienommer 32
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.bryanskobl.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Brjansk-oblast (Russies: Бря́нская о́бласть, Brjanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Brjansk. Die oblast het in 2019 altesaam 1 200 187 inwoners gehad.[1]

  1. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy