Bruce Cabot

Bruce Cabot
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Etienne Pelissier Jacques de Bujac
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bruce Cabot (20 April 1904 – 3 Mei 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1933), Dodge City (1939), McLintock! (1963), en Diamonds Are Forever (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy