Bruce Willis

Bruce Willis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Willis in 2018

Geboortenaam Walter Bruce Willis
Geboorte 19 Maart 1955 (1955-03-19)
Idar-Oberstein, Duitsland
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Rumer Willis
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bruce Willis (gebore 19 Maart 1955) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Die Hard (1988), Pulp Fiction (1994), en The Sixth Sense (1999), en in die televisiereeks Moonlighting (1985). In Maart 2022 het Willis se familie aangekondig dat hy gaan aftree nadat hy met 'n toestand wat taalkognisie beïnvloed, gediagnoseer is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy