Buick

Buick
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig ("Buick Auto-Vim and Power Company")
1899
("Buick Motor Company")
19 Mei 1903
Hoofkantoor Detroit, MichiganVerenigde State
Gebied bedienSjina, Verenigde State, Kanada, Meksiko
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotors
DiensteVoertuigdiens en onderdele
MoedermaatskappyGeneral Motors (1908–hede)
Webwerfbuick.com

Buick is 'n Amerikaanse motorvoertuig wat deur General Motors (GM) vervaardig word.[1] Die naam word uitgespreek as "Bjoeik". Hierdie voertuie is van 1903 deur die Buick-motormaatskappy gebou, wat later tot die stigting van GM sou lei. Dit is 'n luukse motor met uitstekende werkverrigting en waarde. Ná die beëindiging van die Saturnus-handelsmerk het GM aangekondig dat die Buick se stilering op die Duitse Opel gebaseer sal wees.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy