Carrie Hamilton

Carrie Hamilton
Geboortenaam Carrie Louise Hamilton
Geboorte (1963-12-05)5 Desember 1963
Sterfte 20 Januarie 2002 (op 38)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carrie Hamilton (5 Desember 1963 – 20 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tokyo Pop (1988) en Checkered Flag (1991), en in die televisiereekse Fame (1982) en The X-Files (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy