Casper Schmidt

Casper Schmidt (*6 Januarie 1947, Johannesburg -† 14 Mei 1994, New York) was ’n dokter[1] wat later in psigoanalise spesialiseer en ’n psigiatriese praktyk in New York bedryf. As Afrikaanse digter en skrywer verower hy die Perskorprys vir sy poësie. Schmidt was ook bekend vir werk in die MIV/vigs veld, en is self later aan vigsverwante oorsake oorlede.

  1. http://www.esaach.org.za/index.php?title=Schmidt,_Casper_(Gotlieb)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy