Chabarofsk-krai

Chabarofsk-krai
Хабаровский край
Die ligging van Chabarofsk-krai in Rusland.
Die ligging van Chabarofsk-krai in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Verre-Oosterse
Ekonomiese streek Verre-Oosterse
Stigting 20 Oktober 1938
Regering
Hoofstad Chabarofsk
Leier Wjatsjeslaf Sjport
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 343 869
Volgorde 34ste
Digtheid 1,7/km2
Stedelik 81,8%
Plattelands 18,2%
Statistiek
Oppervlakte 788 600 km2
Volgorde 4de
Tydsone UTC+11:00
Registrasienommer 27
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.khabkrai.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Chabarofsk-krai (Russies: Хаба́ровский край, Chabarofski krai) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Chabarofsk.

Die grootste deel van die krai lê in die laer stroomgebied van die Amoer-rivier, maar daar is ook ’n groot bergagtige gebied aan die kuslyn van die See van Ochotsk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy