Chadwick Boseman

Chadwick Boseman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chadwick Aaron Boseman
Geboorte 29 November 1976
Anderson, Suid-Carolina
Sterfte 28 Augustus 2020 (op 43)
Los Angeles, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2000–2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chadwick Boseman (29 November 1976 − 28 Augustus 2020)[1][2] was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 42 (2013), Captain America: Civil War (2016), Black Panther (2018), en Avengers: Infinity War (2018).

Chadwick Boseman is op 28 Augustus 2020 in sy woning in Los Angeles aan kolorektale kanker oorlede.[3]

  1. "Akteur van 'Black Panther' sterf". Maroela Media. 29 Augustus 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2020. Besoek op 29 Augustus 2020.
  2. "Chadwick Boseman: Black Panther star dies of cancer aged 43" [Chadwick Boseman: Ster van Black Panther in die ouderdom van 43 aan kanker oorlede]. The Guardian (in Engels). 29 Augustus 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2020. Besoek op 29 Augustus 2020.
  3. Los Angeles Times – Obituaries, 29 Augustus 2020: ‘Black Panther’ star Chadwick Boseman dies of cancer at 43. Besoek op 29 Augustus 2020

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy