Chodinka-tragedie

’n Slagoffer van die stormloop.

Die Chodinka-tragedie (Russies: Ходынская трагедия Chodinskaja tragedija) was ’n stormloop deur duisende mense op 30 Mei [O.S. 18 Mei] 1896 op die Chodinka-veld buite Moskou tydens die viering van die kroning van die laaste keiser van Rusland, Nikolaas II. Dit het gelei tot die dood van 1 389 mense.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy