Christiaan de Wet

Christiaan Rudolf De Wet
Christiaan de Wet

Ampstermyn
30 Mei 1902 – 31 Mei 1902
Voorafgegaan deur Martinus Theunis Steyn
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore Christiaan Rudolf de Wet
7 Oktober 1854
Smithfield, Oranje-Vrystaat
Sterf 3 Februarie 1922 (op 67)
Dewetsdorp, Oranje-Vrystaat, Unie van Suid-Afrika
Eggenoot/-note Cornelia Margaretha Krüger
Religie Calvinisme

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (1880–1881)
Vlag van Oranje-Vrystaat Oranje-Vrystaat (1899–1902)
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (1914)
Diens/Tak Suid-Afrikaanse Weermag
Jare in diens 1880–1881, 1899–1902, 1914
Rang Generaal
Eenheid Natal en Transvaal kommando
Oorloë/Veldslae Eerste Vryheidsoorlog
--Slag van Laingsnek
--Slag van Ingogo
--Slag van Majuba
Tweede Vryheidsoorlog
--Slag van Sannaspos
--Slag van Reddersburg
Maritz-rebellie

Christiaan Rudolf De Wet (*Smithfield, 7 Oktober 1854 – †Dewetsdorp, 3 Februarie 1922) was ’n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog en ’n leier in die Rebellie van 1914. Teen die einde van die Tweede Vryheidsoorlog het hy die belange van die Oranje-Vrystaat by die vredesamesprekinge verteenwoordig as waarnemende Staatspresident omdat pres. M.T. Steyn te siek was om dit te doen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy