Circuit de Spa-Francorchamps

Circuit de Spa-Francorchamps
Ligging Francorchamps, Stavelot, België
Tydsone UTC+01:00
Koördinate 50°26′14″N 5°58′17″O / 50.43722°N 5.97139°O / 50.43722; 5.97139
Kapasiteit 70 000
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Belgiese Grand Prix
Spa 24-uur
Spa-Classic
Moderne baan met nuwe kuipelaan en bushaltekruising (2007–huidig)
Lengte 7,004 km (4,352 mi)
Draaie 20
Rondterekord 1:47.263 (Vlag van Duitsland Sebastian Vettel, Red Bull, 2009 Belgiese Grand Prix)
Moderne baan met veranderde bushaltekruising (2004–2006)
Lengte 6,976 km (4,335 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:45.108 (Vlag van Finland Kimi Räikkönen, McLaren, 2004 Belgiese Grand Prix)
Moderne baan met kruising by Eau Rouge (1994)
Lengte 7.001 km (4.350 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:57.117 (Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill, Williams, Belgiese Grand Prix 1994)
Moderne baan met oorspronklike bushaltekruising (1981–1993, 1995–2003)
Lengte 6.968 km (4.330 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:47.176 (Vlag van Duitsland Michael Schumacher, Scuderia Ferrari, 2002 Belgiese Grand Prix)

Circuit de Spa-Francorchamps is 'n doelgeboude motorrenbaan geleë in Francorchamps, Stavelot, België. Die baan word gebruik vir Grand Prix Formule Eenwedrenne en het vele kere die Belgiese Grand Prix aangebied.

Sedert sy ingebruikneming is Spa-Francorchamps bekend vir sy onvoorspelbare weer. Op 'n stadium in sy geskiedenis het dit elke jaar gereën by die Belgiese Grand Prix vir twintig opeenvolgende jare. Renjaers is soms op 'n skoon, droë deel van die baan, net om op 'n ander deel reën en 'n glibberige oppervlak te ondervind.

Lugfoto van die uitleg van Spa-Francorchamps

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy