Cyprinidae

Cyprinidae
Tydperk: Eoseen - nou
Trigonostigma heteromorpha
Rhodeus sericeus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cyprinidae
Subfamilies

Cyprinidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Cypriniformes. Hierdie familie is groot en het 275 genera met meer as 1 600 spesies wêreldwyd. Daar kom ten minste 24 genera met 475 spesies in Afrika voor. In Suider-Afrika kom daar agt genera met tagtig spesies voor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy