DDT

DDT (dichloordifenieltrichlooretaan) is 'n middel, 'n gifstof, wat gebruik word om onder andere vlieë, miere, luise en muskiete dood te maak.[1] Die gebruik van die middel is verbied in baie lande omrede die gifstof vinnig in die voedselketting beland, met tragiese gevolge.

  1. Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Perskor-uitgewers. 1981. ISBN 0-628-00138-X

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy