Dan Plato

Daniel Plato
Dan Plato
Dan Plato in 2019

Burgemeester van Kaapstad
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 November 2018
Vise Ian Neilson
Voorafgegaan deur Patricia de Lille
Ampstermyn
12 Mei 2009 – 1 Junie 2011
Vise Grant Haskin
Ian Neilson
Voorafgegaan deur Helen Zille
Opgevolg deur Patricia de Lille

Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid
Ampstermyn
1 Junie 2011 – 31 Oktober 2018
Eerste minister Helen Zille
Voorafgegaan deur Albert Fritz
Opgevolg deur Alan Winde

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Oktober 1960 (1960-10-05)
Kaapstad
Politieke party People's Movement for Change

Daniel "Dan" Plato (gebore op 5 Oktober 1960[1]) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die uitvoerende burgemeester van Kaapstad, Suid-Afrika,[2] en die voormalige Provinsiale Minister van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap.[3] Hy was betrokke by politieke aktiwiteite sedert sy hoërskooldae, veral in Kaapstad se noordelike voorstede.

  1. "Mr Daniel "Dan" PLATO". Who's Who of Southern Africa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2010. Besoek op 21 Augustus 2009.
  2. "Dan Plato: Everything you need to know about Cape Town's next mayor" (in Engels). 18 September 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019. Besoek op 31 Oktober 2018.
  3. "Cape Town names new mayor" (in Engels). 12 Mei 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2009. Besoek op 31 Oktober 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy