De Volkskrant

Die voormalige hoofkwartier in Amsterdam-Oost
Die teenswoordige hoofkwartier in Amsterdam-Centrum

de Volkskrant is 'n Nederlandse dagblad. Dit is in 1919 gestig en beskik oor 'n nasionale oplaag van omtrent 250,000 eksemplare.

Dit was voorheen een van die voorste sentrumlinkse breëblad koerante, maar is vandag 'n mediumgrootte koerant van die sentrum. Pieter Klok is tans die hoofredakteur.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy