Derde Liga (Nederland)

Derde Liga
2022–23 Derde Liga
Sportsoort Sokker
Gestig 2010
Eienaar KNVB
Inwydingseisoen 2010
Deelnemende lande Vlag van Nederland Nederland
Aantal spanne 31
Mees onlangse kampioen VV Noordwijk (2018–19)
Verwante kompetisies Eredivisie
Eerste Liga
Tweede Liga
Hoofdklasse
Eerste klasse

Die Derde Liga (tot 2016 Topklasse geheet) is die vierde vlak in die Nederlandse sokkerkompetisies en is semiprofessioneel.

Die Derde Liga is opgedeel in twee aparte kompetisies:

  • die Saterdag Derde Liga (vir spelers wat vanweë hulle geloofsoortuigings nie op Sondag mag speel nie).
  • die Sondag Derde Liga.

Die kampioene speel in Mei 'n dubbel-eindstryd vir die algehele amateurkampioenskap. Die kampioen skuif op na die Tweede Liga. Die nommers 14, 15 en 16 relegeer na die Hoofdklasse. In 2020 en 2021 is as gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie geen kampioen gekroon nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy