Desember

<< Desember 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31
Al die dae

Desember is die twaalfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn decem vir "tien" (dit was oorspronklik die tiende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is).

Desember begin op dieselfde dag van die week as September.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy